| Afrikaanse zinnen en uitdrukkingen | Betekenis |
|---|---|
| die groot vyf is die buffels, die olifant, die leeu, die luiperd en die renoster | de grote vijf zijn de buffel, de olifant, de leeuw, het luipaard en de neushoorn |
| het jy lekker geslaap | heb je goed geslapen |
| hoe gaan dit met jou | hoe gaat het met u |
| baie goed dankie | heel goed dank u |
| op watter vloer moet jy wees | op welk verdiep moet u zijn |
| verskoon my, ek het jou nie gehoor nie | excuseer me, ik heb u niet verstaan |
| wil u dit weer herhaal, asseblief | wil je het nog eens herhalen alstublieft |
| hy het gesê hy weet nie | hij zei dat hij het niet wist |
| die kos is baie lekker | het eten is heel lekker |
| watter weer sal dit vandag wees? | welk weer wordt het vandaag? |
| ek praat nie Afrikaans nie | ik spreek geen afrikaans |
| Ek probeer Afrikaans praat | ik probeer afrikaans te spreken |
| Afrikaans is 'n pragtige taal | Afrikaans is een mooie taal |
| Afrikaans is 'n baie mooi taal | Afrikaans is een heel mooie taal |
| Afrikaans is glad nie moeilik vir 'n Vlaming nie | Afrikaans is helemaal niet moeilijk voor een Vlaming |
| Ons almal weet dat wegneemetes oor die algemeen nie gesond is nie. | We weten allemaal dat afhaalmaaltijden over het algemeen niet gezond zijn. |
| n Flerrie is 'n vrou of meisie wat vryerig is, altyd mans se aandag probeer trek | Een Flerrie is een vrouw of meisje dat vrijgevochten is en altijd de aandacht van mannen probeert te trekken |
| U moet versigtig ry en u spoed beperk! | Je moet voorzichtig rijden en je snelheid beperken! |
| sien julle volgende jaar | tot volgend jaar |